skip to Main Content
NCR
REGISTERED DEBT COUNSELLORS
PFA
PUBLIC FAVOURITE
AWARD
SAIFF
CERTIFIED
PARTNER
Tel: 0861 100 999 | Mission Control - Login
Stigma Aan Skuldberading Onnodig – RSG Naweek Aktueel

Stigma Aan Skuldberading Onnodig – RSG Naweek Aktueel

RSG Naweek Aktueel het onlangs met Wikus Olivier van DebtSafe gepraat oor die rede vir die negatiwiteit rondom skuldberading. Wikus meen dat, voor die regulasies in plek gekom het, mense kanse gevat het en baie mense in nog meer skuld gedompel is.

Skuldberading is deesdae die beste opsie wanneer mense in skuld is en nie hulle betalings kan doen elke maand nie. “Ons onderhandel met skuldeisers namens die verbruikers, verminder maandelikse paaiemente en boonop word al die paaiemente in een bedrag ingewerk,” het hy genoem.

Wat is die voordeel van die skulberadingsproses? – DebtSafe werk baie nou saam met skuldeisers sodat mense wat in die proses is, beskerm is. Hulle bates kan nie weggeneem word nie.

Listen to the RSG Naweek Aktueel interview below.