skip to Main Content
NCR
REGISTERED DEBT COUNSELLORS
PFA
PUBLIC FAVOURITE
AWARD
SAIFF
CERTIFIED
PARTNER
0861 100 999 | Mission Control - Login

Gebroud Buite Gemeenskap Van Goedere Met Aanwas

Questions & AnswersCategory: Debt ReviewGebroud Buite Gemeenskap Van Goedere Met Aanwas
Anonymous asked 3 years ago

Ek is buite gemeenskap van goedere met aanwas getroud.
Kan ek sonder my vrou op debt review gaan?

1 Answers
Matthys Potgieter Staff answered 3 years ago

Hallo, 

Dankie vir die vraag. 

Wanneer jy, soos in jou geval, buite gemeenskap van goedere met aanwas getroud is hoef nie beide persone aansoek te doen nie. Maar ek sou adviseer dat beide se inkomste bydra tot die afbetaling van skuld. Indien daar skuld rekeninge is waarvoor beide geteken het, en beide partye dus aanspreeklikheid het, gaan beide parteie moet aansoek doen vir skuld hersiening. Geen rekening mag uitgesluit word nie. 

Vriendelike groete.