skip to Main Content
Tel: 0861 100 999 | Mission Control - Login

Answer for Gebroud Buite Gemeenskap Van Goedere Met Aanwas

Hallo, 

Dankie vir die vraag. 

Wanneer jy, soos in jou geval, buite gemeenskap van goedere met aanwas getroud is hoef nie beide persone aansoek te doen nie. Maar ek sou adviseer dat beide se inkomste bydra tot die afbetaling van skuld. Indien daar skuld rekeninge is waarvoor beide geteken het, en beide partye dus aanspreeklikheid het, gaan beide parteie moet aansoek doen vir skuld hersiening. Geen rekening mag uitgesluit word nie. 

Vriendelike groete.